Vier elke kind se individualiteit met ons “Alle kinders is besonders” Plakkate!
Hierdie hartverwarmende en inklusiewe plakkate is ontwerp om kinders daaraan te herinner dat hulle spesiaal is net soos hulle is. Met helder kleur prente om dit aan hulle uit te beeld.
Perfek vir klaskamers, terapieruimtes en leerareas. Dit is ’n wonderlike visuele hulpmiddel om vriendelikheid, respek en diversiteit in enige opvoedkundige omgewing te bevorder.
Ideaal vir: Klaskamers, leersentrums en kindervriendelike ruimtes vir Graad R-3 leerder.





Reviews
There are no reviews yet.