Lewevaardigheid Plakkate: Dinosaurusse
Leer groot lesse van die reuse van die verlede se name en hoe hulle gelyk het!
Reis terug in tyd en inspireer jong leerders met ons Lewevaardigheid Dinosaurus plakkate. Elke plakkaat bevat ’n kleurvolle, vriendelike dinosaurus saam met ’n positiewe lewensvaardigheid of waarde wat kinders help om met selfvertroue te groei.
Kleurvolle, drukbare plakkate van verskillende Dinosaurusse en hul name wat jong leerders kan leer ken.
Ideaal vir klaskamers of tuisonderrig, moedig hierdie plakkate kinders aan om te leer en te lees.
Kenmerke:
-
Helder, kindervriendelike dinosourus-prente / woorde
-
Hoëgehalte, drukbare plakkate vir voorskoolse leerder tot Graad 2 leerders
-
Perfek vir tuisonderrig of klaskamer





Reviews
There are no reviews yet.