Grond
Grawe in kennis met ons Grond Lewensvaardigheidsplakkate — die perfekte manier om kinders te leer oor die verskillende soorte grond en kreature wat in die grond leef.
Deur helder illustrasies en eenvoudige verduidelikings ontdek kinders grond en diertjies daar in!
Elke plakkaat bevat:
- Kleurvolle illustrasies
- Eenvoudige verduidelikings van konsepte soos die lae van grond, Sandgrond, Kleigrond ens.
Perfek vir:
-
Lewensvaardigheidslesse, tuisonderrig en klasonderrig
-
Grondslagfase- en Laerskoolklaskamers
Help jou leerders om ’n liefde vir die natuur te ontwikkel en te verstaan hoe grondversorging ons planeet beskerm.





Reviews
There are no reviews yet.