Skoon Water Plakkate – Onderwys en Inspireer Gesonde Gewoontes
Ons Skoon Water plakkate is helder, aantreklik en ontwerp om kinders te leer oor die belangrikheid van skoon water vir gesondheid en die daaglikse lewe. Perfek vir klaskamers, studieruimtes en gemeenskapsentrums.
Met duidelike illustrasies en eenvoudige boodskappe help hierdie plakkate jong leerders om die waarde van suiwer water te verstaan en visueel prente te sien daaroor.
Beskikbaar as maklik-aflaaibare digitale lêers, gereed om te druk en te vertoon.
Ideaal vir voorskoolse en laerskool leerders.
Onmiddellike aflaai – druk uit en vertoon sommer maklik!





Reviews
There are no reviews yet.