Padveiligheid
Hou jou leerders veilig en slim met ons Padveiligheid Lewensvaardigheidsplakkate — die perfekte visuele hulpmiddel om kinders te leer hoe om veilig langs paaie te bly!
Hierdie helder en opvoedkundige plakkate is ontwerp vir jong leerders en maak dit maklik en pret om padreëls te verstaan.
Elke plakkaat bevat:
-
Lewendige, kindervriendelike illustrasies wat aandag trek en leer aanmoedig
-
Duidelike, maklik-om-te-lees teks wat belangrike padveiligheidsgewoontes verduidelik
Perfek vir:
-
Lewensvaardigheid- of Lewensorientering-lesse
-
Grondslagfase- en Laerskoolklaskamers
-
Tuisondderyg- of veiligheidsopvoedinghoeke/Lewensvaardighede hoekie
Help jou leerders om verantwoordelike, selfversekerde en veiligheidsbewuste burgers te word — een plakkaat op ’n slag!





Reviews
There are no reviews yet.