“Waar Kry Ek Water Vandaan” Lewensvaardighede Plakkate
Help kinders om die verskillende bronne van water te verstaan op ‘n maklike manier deur visueel die prente te kan sien. ’n Prettige en opvoedkundige hulpmiddel vir klaskamers en leeromgewings. Hierdie plakkaat leer kinders waar water vandaan kom in die alledaagse lewe, soos fonteine, windpompe, riviere of damme.
Hierdie plakkate ondersteun vroeë leer op ’n duidelike en ouderdomstoepaslike manier. Dit moedig nuuskierigheid aan en bou omgewingsbewustheid by jong kinders.
Beskikbaar as ’n drukbare digitale aflaai – gereed om in klaskamers, studieruimtes of tuis vertoon te word.
Reviews
There are no reviews yet.